James Best

James Best
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1950–2013
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Best (26 Julie 1926 – 6 April 2015) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Winchester '73 (1950), The Killer Shrews (1959), en Verboten! (1959), en in die televisiereeks The Dukes of Hazzard (1979).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search